’n Afvaardiging van die MPLA lê ’n krans by die mausoleum van Wladimir Lenin in Moskou op 8 April 1976.
Sleutelwoord Argiewe:Angola
Welkom in Angola
Vergaderings swaai in ’n oogwink om in ’n moerse party met vingerhappies, swartmark Grants whiskey, louwarm bier, kak sigarette, parfuum wat jou asmaties laat snak en pruike met style wat wêreldbekende stiliste se skeppingsdrang sal laat blom.
‘n Leeftyd later
Herinneringe aan Angola
Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989
Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989 kyk vir die eerste keer omvattend na die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in die Grensoorlog in Namibië en Angola.
Die laaste Afrikanerleiers, deur Hermann Giliomee
Die gevierde historikus Hermann Giliomee beskou die val van wit regering in Suid-Afrika uit ‘n prikkelende nuwe hoek
Die laaste Afrikanerleiers
Die gevierde historikus Hermann Giliomee beskou die val van wit regering in Suid-Afrika uit ’n prikkelende nuwe hoek.
Afrikaners in Angola
Tydens die Angola-Boere se verblyf in Angola was daar van boerdery min sprake en probleme was velerlei.