Gisters se eerlikheid duur steeds tik tok voort.
Outeur Argiewe:Alexander Carte
Of ek nou daarvan hou of nie
Daar is ’n groot verskil tussen om van iemand te weet of om daardie persoon te ken.
Tuur in die vuur
Steeds is net Frik de Wetter die enigste sonder kind of kraai en spog dat hy moontlik sy Jack Russel sal moet leer kook.
Welkom in Angola
Vergaderings swaai in ’n oogwink om in ’n moerse party met vingerhappies, swartmark Grants whiskey, louwarm bier, kak sigarette, parfuum wat jou asmaties laat snak en pruike met style wat wêreldbekende stiliste se skeppingsdrang sal laat blom.
Vandag op die vliegtuig Kaap toe
Vandag op die vliegtuig Kaap toe gebruik ek gou die hangkas wat ’n toilet genoem word. Met my broek op my knieë weet ek my arms is te kort om dit weer beet te kry.
Lewenskompasse
Ek wonder, sou ons nie ons eie koppe volg waarheen is ons op pad en waar gaan ons opeindig sonder genade?
Daar is niks mooier as …
’n Vrou wat ’n kits-bolla bo-op haar kop vaspen voor sy gaan stort en met een voet op die bad se rand staan en afdroog met ’n handdoek om die kop en met ’n semi geknakte knie en een hand op die wasbak staar wyl sy haar tande deeglik en volgens voorskrif borsel en ladylike akkuraat in die wasbak spu.
In ’n vuur tuur
Die manne het al oor jare van saam jag en saam vry en skolerugby en gatte wat brand genoegsame persoonlike inligting oor mekaar vergader dat jy nie durf wegbreek van die trio en jou los mond ’n naamskendingsaak tot gevolg kan hê nie.
Die dorp Nopekiegorm
JP sit die warm oorlose beker langs hom neer en haal ’n Gunston plain nippie uit sy bosak en bedel in gebaretaal ’n Lion-vuurhoutjie by Frik.
Dankie Verwey – sy is okay vir nou
Die strontpraat gesprekke en luide gelag van dieselfde blougat speurders om die vuur raak skielik somber op die oomblik dat dit insink.