Afrikaners in Angola Tydens die Angola-Boere se verblyf in Angola was daar van boerdery min sprake en probleme was velerlei.