’n Afvaardiging van die MPLA (Movimento Popular de Libertação de Angola) lê ’n krans by die mausoleum van Wladimir Lenin in Moskou op 8 April 1976.

Die organisasie is in 1956 gestig om die Portugese koloniale bewind uit Angola (toe Portugees-Wes-Afrika) te verdryf.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar