MPLA, 1976 ’n Afvaardiging van die MPLA lê ’n krans by die mausoleum van Wladimir Lenin in Moskou op 8 April 1976.