1969

Neil Armstrong word die eerste mens op die maan, gevolg deur Edwin Aldrin. Die ruimtetuig se naam is Apollo 11.

1976

Die Amerikaanse ruimtetuig Viking maak die eerste suksesvolle landing op Mars na ’n tog van 11 maande.

Lewer kommentaar

Leave a Reply