Royal Caribbean se massiewe nuwe plesierboot, Icon of the Seas, het die eerste rondte van seeproewe geslaag, wat dit ’n stap nader bring om die oop see met passasiers aan te durf.

Dit is vyf keer groter as die Titanic en amper 400 meter lank, met plek vir 5 600 gaste en 2 350 bemanningslede.

Dié vaartuig hoop om die vraag te beantwoord: Hoeveel meer hiervan moet ons sink voordat mense ophou om op hulle te klim?

Icon of the Seas
Icon of the Seas

Lewer kommentaar

Leave a Reply