Die Titanic se slagoffers

Op die foto lê ’n onbekende slagoffer van die Titanic. Die persoon word gebalsem op die dek van die Mackay-Bennett, een van vier skepe was wat deur die White Star Line gehuur is om liggame bymekaar te maak. Die skip en sy bemanning het die meeste liggame gevind en gou al hulle balsem opgebruik. Die …