‘n Australiese miljardêr sê hy sal ‘n Chinese maatskappy gebruik om ‘n replika van die Titanic te bou.
Clive Palmer sê die Titanic II se eerste vaart sal in 2016 van Engeland na New York wees – nes die oorspronklike skip.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
