“Ek en my vrou is al 21 jaar getroud en daar was en is geen probleem met ons huwelik of met ons sekslewe nie. Seks is vir ons soos aandete, ten minste 6 keer per week, en dan masterbeer ek nog tussen-in. Die voorspel is besonders goed en dit word by die dag net beter. My vrou slaap nie rond nie, en ek weet vir ´n feit dat sy dit nog nooit gedoen het nie, want dis nie in haar persoonlikheid nie. Ek weet dat ek haar goed genoeg bevredig, en dit gaan nie oor die feit dat ek 18cm groot is nie, want partykeer gebruik ek nie eers my penis nie, want ons speel met mekaar. Ek is skuldig ek weet, want ek het al draad gespring.
Wat my egter opgeval het is die feit dat ek baie baie meer seksgeleenthede kan kry as toe ek nog jonk en streamline was. Ek is definitief nie van die mooiste mans persone nie, en dan trek ek nog die skaal op 120kg ook (met ´n magie), maar meisies vanaf 19 jaar oud (wat my kind kon gewees het) wat uitsonderlik mooi is, fiets gebou ens. met die mooiste gesiggies en hare, tot en met vroue van 48 jarige ouderdomme bied my seksgeleenthede aan. Partykere kan ek my eie oë nie glo nie maar dit gebeur. Van die meisies en vrouens speel met hulle-self voor my, en van hulle en die vrouens speel met my penis. Dit maak my besonders warm, partykeer vinger ek hulle terwyl hulle met my speel (uit die broek uitgehaal) of my suig, maar skielik onttrek ek, dan wurg ek my penis om dit af te kry maar ek is te warm, dit wil nie af nie, en net om die vrou of meisie se vagina te sien maak my mal, veral as hulle nog vir my sê ” kom nou, sit in daai ding” Die meeste kere word die vrouens of meisies vir my kwaad, en ek word kwaad vir myself, want die geleentheid is nou hier en dis perfek, maar ek kan dit net nie insit nie. Ek sal dan probeer wegkom, maar dit is nie altyd moonlik nie.
Wat my nou vreeslik bekommerd maak is die feit dat ek al ´n kompleks begin ontwikkel oor al die “GELEENTHEDE” wat ek mis! Ek probeer myself oortuig dat dit so moet wees, maar sit die hele tyd en wonder hoe sou dit gewees het. Sekere gevalle het al meer as een keer gebeur met dieselfde meisies, dis asof hulle weer en weer terugkom om my te kom martel. Ek begin al dink daar is iets regtig VREESLIK ERNSTIG fout met my, want ek kry myself nie oortuig dat ek die regte ding doen nie.
Die nagmerries maak my mal, veral as ek van hulle droom en sien hoe hulle hulleself maak, met daardie kermgeluidjies. Ek sal van my kop afraak. Ek is verskriklik bang ek noem een van hulle se name, dan het ek huweliksprobleme, en dan het ek nog nie eers by hulle geslaap nie.
Jou dringende opinie sal hoog op prys gestel word aangesien ek dit nie maklik met iemand bespreek nie.”
– Gemartelde Geleenthede!!!
– Gemartelde Geleenthede!!!
Ben:
GG
Jy erken dat jy weet jy tree verkeerd op teenoor jou vrou. Ek gaan nie vir jou hieroor preek nie, behalwe om te noem dat ek dink dit is baie onregverdig teenoor haar. Probeer ook om jou gevoelens met haar te bespreek, sonder die besonderhede van enige van jou ervarings of verwysings na spesifieke vrouens bekend aan beide van julle.
Jy erken dat jy weet jy tree verkeerd op teenoor jou vrou. Ek gaan nie vir jou hieroor preek nie, behalwe om te noem dat ek dink dit is baie onregverdig teenoor haar. Probeer ook om jou gevoelens met haar te bespreek, sonder die besonderhede van enige van jou ervarings of verwysings na spesifieke vrouens bekend aan beide van julle.
Hierdie onaangename vae gevoel van jou van afwagting wat gepaard gaan met ligaamlike sensasies en rusteloosheid klink vir my soos ´n mate van angs. Ek weet nie genoeg van jou omstandighede om te weet of jou simptome chronies van aard is nie en my mening is net ´n opinie. Doen jouself en jou huwelik ´n guns en gaan sien ´n sielkundige vir ´n diagnose.
Ek hoop jy kan van jou probleem ontslae raak in die nuwe jaar.
