Die eerste en enigste Afrikaanse rolprent waarin Leon Schuster gespeel het.
Sleutelwoord Argiewe:Dana Niehaus
Verkeerde nommer
Die Afrikaanse film Verkeerde nommer vrygestel in 1982.
Blink Stefaans
Regardt van den Bergh as Fanus en Blink Stefaans (sy hanerige alter ego).
Plekkie in die son
Plekkie in die son is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1979.
Jakkalsdraai se mense
Wena Naude se trefferprent Jakkalsdraai se mense gaan oor n mynramp wat almal in die dorp van Jakkalsdraai raak en verander.
Oupa en die plaasnooientjie
Oupa en die Plaasnooientjie is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1960 uitgereik is.
Rip van Wyk
Jamie Uys is vir sy spel in die fliek bekroon deur die Royal Society of Arts in Londen met die Statebondstoekenning van 1960.
Retrogasme: Willem
Willem was die eerste Afrikaanse komediereeks op TV.