Dirkie is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1969 deur Mimosa Films vervaardig en uitgereik is.
Sleutelwoord Argiewe:Jamie Uys
Die professor en die prikkelpop
Die Professor en die Prikkelpop is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1967 uitgereik is.
Lord Oom Piet
Lord Oom Piet is ‘n rolprent wat in 1962 vrygestel is met ‘n dialoog in Afrikaans en Engels.
Rip van Wyk
Jamie Uys is vir sy spel in die fliek bekroon deur die Royal Society of Arts in Londen met die Statebondstoekenning van 1960.
Paul Krüger
Paul Krüger is in 1956 uitgereik.
Daar doer in die stad
Jamie Uys is die vervaardiger, regisseur en skrywer.
Daar doer in die Bosveld
Jamie Uys se eerste film Daar doer in die Bosveld.
Daar doer in die fliek
Daar doer in die fliek sluit aan by die televisiereeks met dieselfde naam wat op kykNet uitgesaai is.
Jamie Uys Filmfees
Innibos vereer vanjaar vir Jamie Uys wat sekerlik een van die suksesvolste filmakers in Suid-Afrika was.