Rip van Wyk is ’n Afrikaanse rolprent wat op 4 April 1960 uitgereik is. Die storielyn is gegrond op die sprokie van Rip van Winkel. Die regisseur was Emil Nofal en Jamie Uys was in die hoofrol. Uys is vir sy spel in die fliek bekroon deur die Royal Society of Arts in Londen met die Statebondstoekenning van 1960.

(video is nie meer beskikbaar nie)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply