Die 1984 rolprent, Die groen faktor, dryf die spot met die destydse kleurvraagstuk en die politieke klem op rassesuiwerheid.
Sleutelwoord Argiewe:Kristo Pienaar
Broer Matie
Regisseur Jans Rautenbach se laaste rolprent.
‘n Seder val in Waterkloof
‘n Seder val in Waterkloof (1978) is die filmweergawe van een van die beste satiriese komedies in Afrikaans.
Met liefde van Adele
Die Afrikaanse film Met Liefde van Adéle is vrygestel in 1974.
‘n Sonneblom uit Parys
‘n Sonneblom uit Parys is ‘n Afrikaanse film wat in 1974 verskyn het.
Rip van Wyk
Jamie Uys is vir sy spel in die fliek bekroon deur die Royal Society of Arts in Londen met die Statebondstoekenning van 1960.
Fratse in die vloot
Fratse in die Vloot is in 1958 uitgereik
Dis lekker om te lewe
Dis lekker om te lewe is in 1957 vrygestel.