Die 1984 rolprent, Die groen faktor, dryf die spot met die destydse kleurvraagstuk en die politieke klem op rassesuiwerheid. ‘n Plattelandse NP-verkiesingskandidaat (Cobus Rossouw) ontdek tot sy groot verleentheid dat hy in die aanloop tot die verkiesing op onverklaarbare wyse besig is om letterlik groen word.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
