Regisseur Jans Rautenbach se laaste rolprent.
Sleutelwoord Argiewe:Boet Pretorius
Sing vir die harlekyn
Sing vir die harlekyn is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1980.
Aanslag op Kariba
Aanslag op Kariba is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1973 uitgereik is.
Kaptein Caprivi
Kaptein Caprivi is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1972 uitgereik is.
Rina
Rina Hugo het nie net ‘n uitsonderlike stem nie – haar opleiding as klassieke sangeres gee selfs aan haar ligte liedjies ‘n afronding en professionaliteit wat haar laat uitstaan.