Op Sondagmiddag, 3 Maart (Uitverkoop) en Dinsdag, 5 Maart 2024 om 20h30 sing Sonja Herholdt van haar bekende en ander immergroen liedjies in Afrikaans en Engels by Die Boer Restaurant Teater.
Sleutelwoord Argiewe:Sonja Herholdt
Liefling (Die Movie)
ʼn Musiekfliek vir die hele gesin, met 24 Afrikaanse liedjies. Uitgereik in 2010.
Sing vir die harlekyn
Sing vir die harlekyn is ‘n Afrikaanse film uitgereik in 1980.
Classics & 70’s skud blad
Die jare sewentig is bekend vir skreeuende kitaarklanke, Abba, Sonja Herholdt, Grease en draaiende diskoligte op die maat van die Bee Gees.
Die blonde orkaan
Die blonde orkaan, soos wat die pers Sonja Herholdt in die 70’s beskryf het, het met haar eerste treffer “Ek Verlang na jou” weghol suses behaal.
Uit eie bodem
Vat 5-musiek se gewildste kunstenaars het die afgelope paar jaar ‘n hele aantal oorspronklike snitte die lig laat sien en sodoende bygedra tot die inheemse musiekskat.
‘n Ritsel innie rietbos
Sonja Herholdt is al amper 25 jaar in die vermaaklikheidbedryf en sy spog met meer toekennings as die meeste ander Afrikaanse sangers.
Stemme vir altyd
Samestellings sal altyd gewild wees – veral as dit professioneel saamgestelde, interessant verwerkte materiaal bevat.