Die Wes-Kaapse hooggeregshof het gister die belangrikheid van ’n onafhanklike media uitgelig toe hy me. Esmaré Weideman en Media24 weens minagting van die hof gevonnis het.
Sleutelwoord Argiewe:Robbie Klay
Vaselinetjie
Die verhaal van Vaselinetjie se kinderhuislewe van gomgatte, emosionele verwaarlosing, prostitusie, seks, dwelms, bendegeweld, menslike humor en dik romanse.
Eis kom ook teen Els
Die regspan van die sanger Robbie Klay het Sondagmiddag ’n spoedvergadering gehou met die oog daarop om ’n siviele eis teen die sanger Jurie Els te finaliseer.
Nuwe Dag
Uiteindelik na drie lang jare verras Robbie weer met ‘n splinternuwe album Nuwe Dag.
Uit eie bodem
Vat 5-musiek se gewildste kunstenaars het die afgelope paar jaar ‘n hele aantal oorspronklike snitte die lig laat sien en sodoende bygedra tot die inheemse musiekskat.
Ek hou van jou
Altesaam 25 000 eenhede van Robbie Klay se vorige twee Vat 5-albums My naam is Robbie en Tokolosh is verkoop.