Boesman en Lena is twee hawelose randfigure – uitgelewer aan mekaar, die elemente en ’n politieke bestel wat hulle nie ag nie.
Sleutelwoord Argiewe:Vinette Ebrahim
#kknk2016 Invisible
Katie Jacobs. Bergie. Gebore Kathleen Marion Jacobs, eens deel van ’n District Six-familie.
Die ongelooflike reis van Max en Lola
Die ongelooflike reis van Max en Lola is tans by die Baxter in Kaapstad tot 7 Februarie 2015.
Die Mies die beste, Naledi-toekennings 2014
Vanjaar kon die Naledi-toekennings bekend gestaan het as die Mies Julie-aand.
#Woordfees Die ongelooflike reis van Max en Lola
‘n Donker komedie deur Vinette Ebrahim en Hugo Taljaard.
2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Vaselinetjie
Die verhaal van Vaselinetjie se kinderhuislewe van gomgatte, emosionele verwaarlosing, prostitusie, seks, dwelms, bendegeweld, menslike humor en dik romanse.
My naam is Ellen Pakkies
Gebaseer op en geinspireer dieur die ware verhaal van Ellen Pakkies, wie se lewe internasionaal opslae gemaak het.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Vinette op die skouer geklop
Vinette Ebrahim is met die Skouerklop-toekenning huis toe vanaf die Suidoosterfees.
