#kknk2016 Invisible

Katie Jacobs. Bergie. Gebore Kathleen Marion Jacobs, eens deel van ’n District Six-familie.

Die forced removals het nie net daai gemeenskap uitmekaar geskeur nie.

Mense ook. Mense soos Katie en haar ouers moes nuwe huis opsit in iemand se koue garage. En dis hoeka net daar waar Katie geleer het van smokkel en sjebiens. En hoe om te verdwyn. “Almal ken my, maar niemand sien my siel nie. Ek’s mos invisible.”

* DEBUUT *

MET Vinette Ebrahim

REGIE EN KOSTUUMONTWERP Christo Davids

TEKS Vinette Ebrahim
BELIGTING-, STELONTWERP, VERHOOG- EN PRODUKSIEBESTUURDER Johan Hendrikz
VERVAARDIGER Vinette Ebrahim en Christo Davids
PRODUKSIEHUIS Pitch Productions

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R120
Plek: Gimsaal, Oudtshoorn
Datum: 25 MAART 20:00 | 26 MAART 09:00 | 27 MAART 13:00 | 28 MAART 13:00

KKNK 2016

Invisible,
Roekeloos,
13 Maart 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply