Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Sleutelwoord Argiewe:Gavin van den Bergh
Bye Ma, Jaypee
“As ek alles in die lewe verkeerd gedoen het, het ek ten minste een ding reg gedoen en dit was om Ma te kies.”