“As ek alles in die lewe verkeerd gedoen het, het ek ten minste een ding reg gedoen en dit was om Ma te kies.”
So lees een van die briewe wat Jaypee ná sy ma se dood in Die Burger se doodsberigte plaas.
DEBUUT
KOMEDIE
Regie: Margit Meyer-Rödenbeck
Met Gavin van den Bergh
70 min. R80 Gimsaal Oudtshoorn
2 April 20:30 3 April 10:00
4 April 19:00 5 April 17:00