Getroud met rugby – die sepie

kykNET het einde 2015 aangekondig dat die uiters gewilde dramareeks Getroud met rugby in ’n sepie omskep sal word en vanaf 4 April 2016 om 18:30, elke weeksaand, op kykNET, op die kassie sal wees.

Bymekaarkomplek vir die kunste

Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.