In hierdie vertoning word die klanke van Emile Minnie verweef met die komiese vertellings van Louise van Zyl.
Sleutelwoord Argiewe:Emile Minnie
#kalfiefees Emile Minnie in Onrus
Hierdie uiters gewilde musikant draai vanjaar weer by die Kalfiefees.
#dowwedolla
In hierdie nuwe “eenvrou” vertoning, beweeg Dolla bietjie weg van politiek, “want dis regtig nou boring”, alhoewel daar elke nou en dan ‘n onbeplande dwarsklap per ongeluk “gebeur”.
#KKNK Liewe Heksie : Flower Power
Levinia is ’n dollatjie wat al vir meer as 50 jaar bekoor.
#Kalfiefees Emile Minnie: Wagtende nasie
Emile Minnie bring hulde aan Suid-Afrikaners wat hom al geïnspireer het: hetsy met hulle heldhaftigheid, hulle woema of hulle hairstyle.
#KKNK Vat hom flaffie
As die ou fossiel, Hups, om die verkeerdste redes hydro toe gaan, bly vrouliefie tuis.
Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program
Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.
Winternag – Emile Minnie met Stadskoor Tygerberg
Bekende liedjieskrywer en musikant, Emile Minnie, tree saam met die Stadskoor Tygerberg in ‘n tweede uitvoering van “Winternag” op.
The Minnie & Johnson Show
As jy cabaret volg in Suid-Afrika weet jy waarskynlik van Emile Minnie en Godfrey Johnson.
Emile Minnie in Ge-org
Emile Minnie word nie verniet deur Laurika Rauch as een van die land se beste liedjieskrywers gereken nie.