Pandora’s Box

Die Breytenbach-galery in Wellington vier Kersfees met ‘n wye verskeidenheid mediums en kunstenaars en gaan kunswerke verkoop teen verlaagde pryse. Dis ‘n sakpas, “koop en pak in ” viering vir die Kerskous.Die uitstalling, Pandora’s Box, is tans in die galery in die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington en is tot einde Januarie te sien. Pandora’s …

Blou / Blues

Die groepuitstalling Bloue / Blues is tans in die Breytenbach-galery in Wellington. Sowat 15 kunstenaars, insluitende Louis Jansen van Vuuren, Marinda du Toit, Jennifer de Charmoy en die Wellingtonner Elsibe McGuffog se werke kan gesien word. Toegang is gratis en die uitstalling duur tot 18 Julie.

Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program

Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.