Pandora’s Box

Die Breytenbach-galery in Wellington vier Kersfees met ‘n wye verskeidenheid mediums en kunstenaars en gaan kunswerke verkoop teen verlaagde pryse. Dis ‘n sakpas, “koop en pak in ” viering vir die Kerskous.Die uitstalling, Pandora’s Box, is tans in die galery in die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington en is tot einde Januarie te sien. Pandora’s […]