Met hierdie groepuitstalling in Bovlei Proelokaal, Wellington, tree kuns en die kuns van wynmaak uiteindelik in die huwelik.
Sleutelwoord Argiewe:Michele Nigrini
Om die hasepad te kies
Om die hasepad te kies, is ‘n groepuitstalling by Die Breytenbach Galery wat uit ‘n grappie gebore is.
Die kunste vier die kuns van omgee
Pretorianers, Tshwanese en Gautêngers word bederf met ‘n unieke gebeurtenis – ‘n week van ‘n reuse verskeidenheid vermaak.
Alien Sky
Alien Sky is die multi-dissiplinêre, veel bekroonde Karin Hougaard se nuutse musiekproduksie met musiek van haar gelyknamige CD.