#Woordfees Brylcreem, Mozart & Hendrik Susan – ’n musikale kykie na die 50’s

Die 50’s was ’n interessante musikale era wat die klanke van die Crooners, Elvis Presley se rock ’n roll, Maria Callas se opera-arias, asook die kwêla-klanke van Sophiatown ingesluit het.

Vallei van Sluiers terug in April

Die gewilde televisiereeks Vallei van Sluiers is in April weer te sien op kykNET.