Leef jouself in, in die fantasie van sprokies en romanse wat kinders sal betower en grootmense weer soos kinders sal laat voel.
Sleutelwoord Argiewe:Eddie Clayton
#Woordfees Brylcreem, Mozart & Hendrik Susan – ’n musikale kykie na die 50’s
Die 50’s was ’n interessante musikale era wat die klanke van die Crooners, Elvis Presley se rock ’n roll, Maria Callas se opera-arias, asook die kwêla-klanke van Sophiatown ingesluit het.