Die 50’s was ’n interessante musikale era wat die klanke van die Crooners, Elvis Presley se rock ’n roll, Maria Callas se opera-arias, asook die kwêla-klanke van Sophiatown ingesluit het.
Sleutelwoord Argiewe:Timothy Moloi
Afrika Africa in Afrkaans
‘n Unieke musiekproduksie met uiteenlopende stemme.
#KKNK Afrika in Afrikaans
Dié produksie versmelt die ryk teksture van Afrika-tale en Afrikaanse musiek.
Baljaar-Bonanza!
Die Baljaar-Bonanza! is ‘n pops-vertoning met André Schwartz, Sarah Theron, Timothy Moloi, Sterling EQ en die US Simfoniese Blaas-ensemble o.l.v. Pamela Kierman.