Die instrumentale groep Sterling EQ beskryf hul jongste CD as “’n huldeblyk aan hul Afrikaanse aanhangers, Afrikaanse musiek, Afrikaanse liedjieskrywers, en Afrikaans die Taal”.
Sleutelwoord Argiewe:Sterling-EQ
Baljaar-Bonanza!
Die Baljaar-Bonanza! is ‘n pops-vertoning met André Schwartz, Sarah Theron, Timothy Moloi, Sterling EQ en die US Simfoniese Blaas-ensemble o.l.v. Pamela Kierman.
Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen
Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.
Sterling-EQ
Sterling EQ het gehore gaande met hul skouspelagtige vertoon van virtuositeit en energieke verhoogspersoonlikhede.