Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.
Sleutelwoord Argiewe:Afrika Mamas
Amasiko
Amasiko is ‘n Nguni-woord wat “kultuur, tradisie en sosiale waardes” beteken, en is die naam wat gekies is om die samewerking tussen die elf vrouestemme van Cutt Glas en die Afrika Mamas te omskryf.