Zorada se orreljaar

Nuwe oorspronklike orrelimprovisasies op gewyde liedere verspreid oor die kerkjaar: musiek rondom Kersfees, Paasfees en Koninkryktyd. Met: Zorada Temmingh Genre: Musiek Taal: Afrikaans Ouderdomsbeperking: Geen Tydsduur: 1 uur Kaartjies: R120 Plek: NG Miederpark, Potchefstroom Datum: 8 Oktober 2016 14:00 Aardklop 2016 Zorada se orreljaar #Aardklop Zorada se orreljaar Roekeloos 2

#KKNK Die Vredemakers / The Peacemakers

Die Vredemakers / The Peacemakers is ’n moderne groot werk vir koor, orkes en solis deur Karl Jenkins, die hedendaagse klassieke musiekkomponis wie se werk die
meeste uitgevoer word.