Elijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse koormusiek en is saam met Händel se Messias waarskynlik dié gewildste oratorium.
Sleutelwoord Argiewe:Johan de Villiers
Kaap, Mzansi & Beyond
Outentieke vertolkings van tradisionele Zulu volksmusiek voltooi die aanbod van hierdie musikale reis.
#Woordfees Amanda loop die pad nou 60 jaar
Amanda Strydom het op 23 Julie 1956 in Port Elizabeth die wêreld betree, die pad gevat en sedertdien plaaslik en internasionaal haar merk gemaak.
#KKNK Die Vredemakers / The Peacemakers
Die Vredemakers / The Peacemakers is ’n moderne groot werk vir koor, orkes en solis deur Karl Jenkins, die hedendaagse klassieke musiekkomponis wie se werk die
meeste uitgevoer word.
Misa Criolla & Navidad Nuestra
‘n Uitsonderlike geleentheid om Amanda Strydom se aangrypende vertolking van twee werke deur die Argentynse komponis, Ariel Ramírez, te beleef.
Libertas Koor: My Storie My Lied / My Story My Song
In My Storie, My Lied word grepe uit drie uiteenlopende leefwêrelde binne die groter Suid-Afrikaanse konteks deur middel van musiek en teks uitgebeeld.