Die geliefde radio-program Nic se goed het allemans-eiendom vir Suid-Afrikaners geword.
Sleutelwoord Argiewe:Ingrid Howard
#Woordfees Amanda loop die pad nou 60 jaar
Amanda Strydom het op 23 Julie 1956 in Port Elizabeth die wêreld betree, die pad gevat en sedertdien plaaslik en internasionaal haar merk gemaak.
Renier (Grootlieg) de Winnaar
Renier de Winnaar (Chris van Niekerk), spekskieter van formaat, is op 22 September 1795, in Tulbagh gebore.
#Woordfees 16 Onse
Die Woordfees is vanjaar 16 jaar oud. Hierdie swierige musiekvertoning vier die verjaardag feestelik!
#Woordfees 15 Vroue
Vyftien bekende musiekkunstenaars.
#Woordfees Ou musikant
Danie Bosman (1907 – 1946) is volgens Nico Carstens die beste komponis wat Suid Afrika ooit sal ken.
Resonant
Deur ’n onwaarskynlike sameloop van omstandighede word Christian Barend Maree en Sir Ian Hamilton 20 jaar na die Anglo-Boereoorlog herenig.
2 Blondes 2 Tango
’n Aangrypende verhaal van twee vroue vasgevang in die soeke na identiteit, welvaart, oorlewing en vryheid gedurende die laat 1800’s tot 1930’s in La Boca (geboorteplek van die tango) in Argentinië.