#Woordfees 16 Onse

16 Onse,
Roekeloos,
26 Februarie 2015.

Die Woordfees is vanjaar 16 jaar oud. Hierdie swierige musiekvertoning vier die verjaardag feestelik!

Die vlagskip-produksie se program weerspieël die diversiteit van musiek in ons land – dis ‘n aanbieding van ‘n heerlike, musikale, grenslose eenheid van “ONS”- musiek.

Met: Stef Bos, Amanda Strydom, Anna Davel, Richard van der Westhuizen, Joshua na die Reën, Jannie Moolman, Danie Niehaus, Gloria Bosman, Tim Moloi, Jak de Priester, Hanelore Bedert en Hemelbesem
Orkes: Janine Neethling (klavier/akkordeon), Melissa van der Spuy (klavier), Schalk Joubert (baskitaar) David Klassen (tromme), Luke van der Merwe (kitaar), Lou-Ann Stone (saksofoon)
Aanvullende sang: Zeldene McDonald, Abby Swartbooi en Marlie Katzke
Musikale regisseur: Janine Neethling
Vervaardig namens US Woordfees: Ingrid HowardTale Be Told Productions

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans, Nederlands & English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 150 / R 120 /R 90
Plek: Spier Amfiteater, Stellenbosch
Datum: 10 – 11 Maart 20:30

Woordfees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply