Roekeloos
15 Maart
Vyftien bekende musiekkunstenaars.
Vyftien bekende musiekkunstenaars span saam om die 15de bestaansjaar van die Woordfees glorieryk en skouspelagtig te herdenk in ʼn sterbelaaide produksie met magiese musiek.
Met: Amanda Strydom, Lize Beekman, Anna Davel, Nadine, Laurinda Hofmeyr, Sarah Theron, Gloria Bosman, Sima, Rina Hugo, Minette du Toit-Pearce en Melanie Scholtz
Orkes: Janine Neethling (klavier), Melissa van der Spuy (klawerbord), David Klassen (tromme), Juan (Floors) Oosthuizen (kitaar), Lou-Ann Stone (saksofoon) en Romy Brautseth (baskitaar).
Seremoniemeester: Hannes van Wyk
Tale Be Told Productions
Vervaardiger: Ingrid Howard
Musiekregie: Janine Neethling
15 Maart 20:30 | Spier Amfiteater, Stellenbosch | 80 minute | R150/R120/R90