#Woordfees Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties
Roekeloos
14 Maart

Drie albums agter hulle naam, met ’n reuse-gevolg in Suid-Afrika én oorsee.

Met drie albums agter hulle naam en met ’n reuse-gevolg in Suid-Afrika én oorsee, voel hierdie opwindende elektro-rockgroep uit Bellville steeds jy kan jouself eerliker uitdruk in jou moedertaal, maar die waarde en eerlikheid van hul musiek word kennelik begryp in énige taal. Die Heuwels Fantasties laat jou sterre sien!

15 Maart 18:00 | Neethlingshof, Stellenbosch | 70 minute | R90/ R60 studente

Woordfees 2014

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply