Resonant

Deur ’n onwaarskynlike sameloop van omstandighede word Christian Barend Maree en Sir Ian Hamilton 20 jaar na die Anglo-Boereoorlog herenig.

Boer en Brit kom tot dieselfde insig, dat hulle tydens die oorlog bloot pionne was van groter magte.

Die pianis in dié stuk tree op as skaakmeester wat die hoofkarakters se lewens beheer. Geskiedenis boeiend ongewoon opgedis.

Met Richard van der Westhuizen, David Clatworthy en Camillo Lombard
Teks en regie: Ingrid Howard

Woordfees 2013

4 Maart 20:30 | 6 Maart 18:00 | Japie Krige-ouditorium, Stellenbosch | 80 minute | R100

Resonant
Resonant

Lewer kommentaar

Leave a Reply