Renier de Winnaar (Chris van Niekerk), spekskieter van formaat, is op 22 September 1795, in Tulbagh gebore.
Hierdie legendariese figuur het met sy vergesogte stories van presidente tot volksgenote vermaak. Renier se getroue skaduwee was Vosmerrie (Pietman Geldenhuys) – moes al Renier se vertellinge beaam as “die reine waarheid”. Hierdie twee karakters se vertellings en musiek herleef op die verhoog. Hierdie produksie laat jou skaterlag – en ligvoets huiswaarts keer.
Met: Chris van Niekerk en Pietman Geldenhuys
Teks / Regie / Vervaardiging: Ingrid Howard – Tale Be Told Productions
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Datum: 30 Sept 2015 by Die Boer restaurant teater in Durbanville
Tyd: 20:30
Tydsduur: 60 min
Prys: R120

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
