Met die vreugdevolle viering van Afrikaans se eeufeesjaar as amptelike taal, bied legendariese sanger en liedjieskrywer Jannie du Toit aan luisteraars ’n album vol gevoel, erfenis en musikale meesterlikheid.
Sleutelwoord Argiewe:Danie Bosman
7 Februarie
Die Afrikaanse komponis Danie Bosman gebore.
Kom saam vanaand!
Die eerste musiekblyspel wat in Afrikaans verfilm is.
Hier’s ons weer
Hier’s ons weer is ’n Afrikaanse rolprent wat in Pretoria verfilm is. Die film van 81 minute is op 1 September 1950 uitgereik. Al Debbo en Frederik Burgers het die hoofrolle vertolk.
#Woordfees Ou musikant
Danie Bosman (1907 – 1946) is volgens Nico Carstens die beste komponis wat Suid Afrika ooit sal ken.
