Die verhaal speel af op Stellenbosch en die titel verwys na die bynaam vir die universiteit.
Sleutelwoord Argiewe:Gerald Ehrlich
’n Plan is ’n boerdery
’n Plan is ’n Boerdery is op 28 Mei 1954 vrygestel is.
Inspan
Inspan is op op 10 Junie 1953 uitgereik.
Hans-die-skipper
Hans-die-skipper is gegrond op DF Malherbe se 1929 roman met dieselfde naam.
Altyd in my drome
Altyd in my drome is in 1952 uitgereik.
Kom saam vanaand!
Die eerste musiekblyspel wat in Afrikaans verfilm is.