Hans-die-skipper (1952) is gegrond op DF Malherbe se 1929 roman met dieselfde naam. Die ster van die rolprent is een van die baanbrekers van Afrikaanse teater, André Huguenet. Wena Naude speel ook in die rolprent.

Dit was die eerste rolprent waarin Huguenet verskyn het. Sy regte naam was Gerhardus Petrus Borstlap.

Dulcie van den Bergh was verantwoordelik vir die film se kontinuïteit.

https://youtu.be/0OgzOz5gG3s
Hans-die-skipper (1952)

Lewer kommentaar

Leave a Reply