Geleenthede wink vir Suid-Afrika se jong klassieke musikante. ‘n Maksimum van 25 instrumentaliste kan ‘n happie kry van die prysgeld van altesaam R180 000 by die 42ste Nasionale Jeugmusiekkompetisie.
Sleutelwoord Argiewe:Stellenbosch
Vensters 2026
Die fees is ’n vrolike mengsel van karnaval-temas en die Stellenbosch se nonnatjies wat paradeer met die selfvertroue van mense wat nog nie deur die lewe ontnugter is nie.
Opkomende musieksterre vir kompetisie aangekondig
Slegs 24 opkomende sterre vanoor Suid-Afrika is uit 35 inskrywings vir die 2025 Nasionale Jeugmusiekkompetisie gekies.
Winterfest 2024
Drostdy Teater, Stellenbosch
8 November
Simon van der Stel gee Stellenbosch se naam.
2 Maart
In 1866 het die openbare skool op Stellenbosch die Stellenbossche Gymnasium geword.
Die Stellenbosch Craft Drinks Festival is tien jaar oud
Die Stellenbosch Craft Drinks Festival (SCDF) het in 2012 begin as `n spesiale geleentheid om spesifieke craft (handwerk) biere bekend te stel aan `n belangstellende mark.
Matieland!
Die verhaal speel af op Stellenbosch en die titel verwys na die bynaam vir die universiteit.
Flikker & Flash in Stellenbosch
Met dié Flikker & Flash-opwipvertonings wil die Woordfees ruimtes wat tans leegstaan, met lig en kuns vul en nuwe lewe blaas in ’n dorp wat swaar deur die pandemie getref is.
Franse Hugenote kom na Suid-Afrika
In 1598 is die Edik van Nantes uitgevaardig wat protestante volle geloofsvryheid en gelyke regte met katolieke gegee het. Dit het die geloofsoorloë in Frankryk vir ’n tyd lank beëindig. Die herroeping van die Edik van Nantes op 8 Oktober 1685 onder Lodewyk XIV het ’n bloedige vervolgingsveldtog onder die protestante in Frankryk ontketen. Die …
