Met dié Flikker & Flash-opwipvertonings wil die Woordfees ruimtes wat tans leegstaan, met lig en kuns vul en nuwe lewe blaas in ’n dorp wat swaar deur die pandemie getref is.
Sleutelwoord Argiewe:Alfred Hinkel
#NAF Rust Coloured Skirt
Rust Coloured Skirt is ’n outobiografiese benadering tot dans as ’n manier waarop die lewe ervaar kan word.