Rust Coloured Skirt
Roekeloos
9 Mei
Roekeloos
9 Mei
Rust Coloured Skirt is ’n outobiografiese benadering tot dans as ’n manier waarop die lewe ervaar kan word. Die onderskeie danse is in konteks met die verskillende stadiums van ons lewe.
Gehore kan uitsien na ’n vinnige en eerlike verkenning van die dinge in die lewe wat saak maak.
Debbie Goodman-Bhyatt maak haar terugkeer tot die verhoog na 15 jaar met hierdie stuk.
Met: Debbie Goodman-Bhyatt en Alfred Hinkel
Regisseur: John Linden
Kostuumontwerp: Marquen Carstens
Beligting: Benever Arendse
Genre: Dans
Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar
Plek: Alec Mullins-saal, Grahamstad
Tydsduur: 45 minute
Kaartjies: R65
Datum: 4 Julie 15h00 & 20h00, 5 Julie 15h00 & 20h00 en 6 Julie 15h00
