Loki dra ook sy passie vir musiek aan ander oor deur kitaarlesse aan te bied. Sy kenmerkende manier van kitaar speel is sy handelsmerk wat hy meng met verskeie genres.
Hiram Koopman (Saksofoon) en Chad Zerf (Klavier) sal ook saam met Loki op die verhoog verskyn by Die Boer.
Kaartjies kos R100 en beskikbaar by 021 979 1911.