’n Groepuitstalling “Forward? Forward! Forward…” is tans by die Universiteit van Stellenbosch Museum as deel van die Universiteit van Stellenbosch se eeufeesviering. Die tema is hoëronderwys en die toekoms van die Universiteit van Stellenbosch. Die deelnemende kunstenaars is Zyma Amien, Willem Boshoff, Chris Soal, Sthenjwa Luthuli, Liza Grobler, Johann Louw, Jaco van Schalkwyk, Tangeni Kambudu, …
Sleutelwoord Argiewe:Stellenbosch
The Wolf of Dorp Street
Ja-Nee
Philida
André P. Brink se nuutste.
Philida
’n Aangrypende, meesleurende en diep menslike roman deur een van Suid-Afrika se grootste skrywers.
Skoolkinders beseer by atletiek
Tot 40 leerders moes mediese behandeling ontvang na ‘n stormloop by die Coetzenburg-stadion in Stellenbosch tydens ‘n interskole-atletiekbyeenkoms.
Vertaling van die 15 vespers van Rachmaninof in Afrikaans
Die Vriende van Afrikaans het op hierdie grootse musiekprojek besluit om die wonderlike koorwerk van Rachmaninof meer toeganklik te maak vir kore in Suid-Afrika.
Springer sterf in wynlande
IOL berig …
(Sokker)baljaar
Die elfde US Woordfees buit in die spesiale (sokker)baljaar die dubbelsinnigheid van dié eg-Afrikaanse,
onvertaalbare woord uit deur baldadig en speels met die wêreldbekertema te baljaar.
