Tot 40 leerders moes mediese behandeling ontvang na ‘n stormloop by die Coetzenburg-stadion in Stellenbosch tydens ‘n interskole-atletiekbyeenkoms.
Die leerders het probeer vlug toe iemand ‘n traangas-blikkie tussen die skare ingegooi het.