Maskers en inperkings verken op Suidoosterfees en Breytenbach Sentrum se kunsuitstalling

Die Suidoosterfees en die Breytenbach Sentrum bied van 4 Desember 2021 tot 20 Januarie 2022 ’n kunsuitstalling, Mas / Masker / Maskerade, op Wellington aan.

Prestige groepuitstalling in Stellenbosch

’n Groepuitstalling “Forward? Forward! Forward…” is tans by die Universiteit van Stellenbosch Museum as deel van die Universiteit van Stellenbosch se eeufeesviering. Die tema is hoëronderwys en die toekoms van die Universiteit van Stellenbosch. Die deelnemende kunstenaars is Zyma Amien, Willem Boshoff, Chris Soal, Sthenjwa Luthuli, Liza Grobler, Johann Louw, Jaco van Schalkwyk, Tangeni Kambudu, …